Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799345223 | Published: September 1, 2015 |

Koekemakranka

Koekemakranka

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Die geskiedenis van 'n groep mense se eetgewoontes oor eeue heen word ook uiteindelik hul kultuurgeskiedenis, en Koekemakranka is bewys daarvan. Renata Coetzee het haar uitgebreide navorsing oor die Khoi-Khoin se eetkultuur nou in hierdie pragboek ook vir die breë publiek toeganklik gemaak.

View full details