1
/
of
1
ISBN: 9780799345292 | Published: September 1, 2015 |
Drie Hoera's Vir Denver
Drie Hoera's Vir Denver
Author:Wendy Maartens
Regular price
R 80
Regular price
R 0
Sale price
R 80
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, glip die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe. Almal se sy ma is gelukkig om 'n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy sangjuffrou vertel wie oom Jaap regtig is ...
Author Wendy Maartens
Share
