1
/
of
1
ISBN: 9780799345520 | Published: September 1, 2013 |
Sweef en ander verhale
Sweef en ander verhale
Author:Adinda Vermaak
Author:Marieta Nel
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 25 uiteenlopende skrywers - van bekende jeugboekskrywers soos Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Zulfah Otto-Sallies en Fanie Viljoen tot opwindende nuwe stemme soos Marietjie Vos en Christo Davids (beter bekend as Errol van 7de Laan). Al die verhale in Sweef het een ding gemeen - dit is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wêreld.
Author Adinda Vermaak
Author Marieta Nel
Share
