Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799346039 | Published: September 1, 2015 |

Afrika: Feit, Fiksie of Fabel

Afrika: Feit, Fiksie of Fabel

Author:Rob Marsh
Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Afrika: Feit, fiksie of fabel kyk na die eiesoortige dinge, plekke, mense en diere wat in Afrika was, en is. Hierdie uiters interessante en feitlike boek kan aanslag vind by die algemene mark en ook deur akademiese instansies gebruik word. Dit bevat onder andere inligting oor al die UNESCO Werelderfenisgebiede in Afrika, en vele noemenswaardige en vreemde dinge soos: Die Selekant Die geheim van die Krugermiljoene Opgrawings van fossiele Legendes soos die Farao se vloek Die storie van "Able Seaman Just Nuisance" Die Ennedi tier Die vliende Hollander Die Mokele Mbembe dinosourus Die Dogon, mense van die sterre Ghana se uitsoek doodskiste Die Vredefort meteoriet koepel Mauritani: waar groot die beste is Die Renkoningin Die Sardienloop Die monstervis van die Kongo, en die lysie hou aan... Die inskrywings is in kort bondige brokke verdeel en dus is die boek maklik om ter enige tyd op te tel en bietjie vir bietjie deur te lees. Hierdie onopgesmukte feite-skatkis sal baie maklik op die koffietafel of bedkassie tuiste vind vir geruime tyd. Die interessante en informatiewe teks verseker wye gehoor - van lekker-lees, uitbrei van algemene kennis tot toesprake en redenaars voorbereiding.

Author Rob Marsh

View full details