Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799346053 | Published: September 1, 2015 |

Vinnig en maklik Resepte uit Vrouekeur 2

Vinnig en maklik Resepte uit Vrouekeur 2

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 'n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 is die langverwagte opvolg op die Vinnig en Maklik: Resepte uit Vrouekeur, wat tot op hede 35 000 kopië verkoop het. Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers.

View full details