Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799346565 | Published: September 1, 2015 |

Kissmas in Mosambiek

Kissmas in Mosambiek

Regular price R 155
Regular price R 0 Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Twee broers. 'n Voëltrip. Die voorbode. Twee en twintig dae oorlewing...
Kissmas in Mosambiek is die boeiende verhaal van twee broers, die kaartevrou se voorbode en 'n onvergeetlike avontuur op soek na daardie enkele rare en unieke voëls.

Nooit het hulle besef dat hierdie Afrikatrip sou verander in twee en twintig dae oorlewingstryd nie ... ...en sou eindig in Grace Safari - 'n ontdekkingsreis vol 'belonings' en beauty. Die skrywer skryf in 'n gemaklike vertelstyl wat die leser vanaf die eerste bladsy boei, maar ook kort-kort tot introspeksie te bring.

Met die lees van die boek word 'n mens se lewe weer in oënskou gebring en geherevalueer. Kissmas in Mosambiek is 'n moet-lees vir elke Suid-Afrikaner wat in negatiwiteit en pessimisme verval het en beswaarlik daagliks meer iets positiefs ervaar.

Author Johan Lotter

View full details