1
/
of
1
ISBN: 9780799346589 | Published: July 1, 2010 |
Oorleef
Oorleef
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Martie Kruger
Illustrator:Alistair Ackerman
Regular price
R 145
Regular price
R 0
Sale price
R 145
VAT included.
Couldn't load pickup availability
`n Oorlewingskamp in die berge is nie juis jou idee van pret nie. Maar jy is gekies om jou skool te verteenwoordig, en wie weet ... dalk wen jy nog die groot prys waaroor die kampleier so geheimsinnig is. Jy sal egter nie net al die avontuurbelaaide uitdagings moet oorleef nie - jy sal ook jou vriende (en jou vyande) baie versigtig moet kies.
Sien jy kans vir al die aksie?
Hierdie boek is anders as ander boeke, want jy is die hoofkarakter in die storie en jy kan kies wat jy wil doen.
Author Martie Kruger
Illustrator Alistair Ackerman
Share
