Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799346732 | Published: September 1, 2015 |

Leon van Nierop oor die filmstudie

Leon van Nierop oor die filmstudie

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Nuttige werkboek vir die klaskamer - en twee DVD's. Leon van Nierop, bekende skrywer, resensent, omroeper en TV-vervaardiger, het 15 jaar lank landwyd klas gegee in rolprentontleding en filmwaardering. Terwyl hy lesings vir onderwysers gegee het, het hy die behoefte ontdek vir praktiese filmstudie waarin die aanbieder nie net feite gee en definisies verduidelik nie, maar ook praktiese wenke gee aan die hand van uittreksels uit rolprente.

View full details