Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799346770 | Published: July 1, 2010 |

Karla Krullebol

Karla Krullebol

Illustrator:Chris Venter
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Karla Kriel met haar krullebol
hou glad nie van hare was nie.
Sy kam nie graag haar haarbos nie
en maak dit ook nooit vas nie.

Karla se ma is moeg gepraat. Daarom besluit sy Karla hoef nooit weer haar hare te was of te kam nie. Karla is natuurlik baie in haar noppies! Maar dan gebeur iets vreesliks - 'n vreemde, klein pienk mannetjie besluit Karla se vuil, deurmekaar hare is die perfekte plek om 'n heerlike partytjie te hou ...

Author Theresa van Baalen

Illustrator Chris Venter

View full details