Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799346787 | Published: September 1, 2013 |

Ek en Bella

Ek en Bella

Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Nina het 'n kleinsussie. Haar naam is Tia. Maar op 'n dag besluit Tia dat sy moeg is vir haar naam - van nou af moet almal haar Bella noem.

Met Bella in die omtrek is daar nie 'n vervelige oomblik in sig nie - selfs doodgewone dinge soos 'n ou tas en 'n nuwe kinderoppasser word 'n wilde, lawwe avontuur. Beleef saam met Nina die pret en opwinding van 'n nuuskierige, aweregse en skreeusnaakse kleinsussie!

View full details