1
/
of
1
ISBN: 9780799346817 | Published: July 1, 2010 |
Madelief moenie
Madelief moenie
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 145
Regular price
R 0
Sale price
R 145
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Jy dink dalk prinsesse
is vriendelik en soet,
maar wag net tot jy
prinses Madelief ontmoet ...
Madelief is anders as ander prinsesse. Sy dra nie graag rokke nie, sy het vreemde troeteldiere, sy hou nie van bad nie ... en sy spring op haar bed! Die paleispersoneel kan dit nie meer hou nie - op 'n dag besluit hulle om by die koning te gaan kla ...
'n Prettige prenteboek wat klein prinse en prinsesse sal laat skater van lekkerkry.
Author Jaco Jacobs
Share
