Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799347036 | Published: February 1, 2013 |

Boerekos

Boerekos

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 385
Regular price R 0 Sale price R 385
Out of print
VAT included.

'n Stomende bord Boerekos met skaapboud en gebakte aartappels, pampoenkoekies, gestoofde boontjies en malvapoeding vir nagereg, is genoeg om menige eter se mond te laat water. Veral in hierdie gejaagde tyd van kitskos en vinnige happies word daar gereeld verlang na 'n bord van Ouma of Ma se kos.

In Boerekos bied Cecile Kemp - kenner van die Afrikaanse koskuns - 'n versameling gunstelingresepte wat die (byna) vergete kookkuns van ons voorouers weer laat herleef.

Author Cecile Kemp

View full details