1
/
of
1
ISBN: 9780799347340 | Published: September 1, 2013 |
Vierkant van die wraak
Vierkant van die wraak
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Pieter Aspe
Regular price
R 245
Regular price
R 0
Sale price
R 245
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die waardevolle juweliersware word nie gesteel nie, maar net daar opgelos in 'n bak met suur, koningswater, soos dit genoem word. Die inbrekers laat 'n raaiselagtige handtekening agter: 'n Latynse spreuk uit die Middeleeue wat bekendstaan as 'die vierkant van die tempelridders'.
Author Pieter Aspe
Share
