Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799347388 | Published: September 1, 2012 |

Agent Snoet en die Groen Genugtig

Agent Snoet en die Groen Genugtig

Regular price R 160
Regular price Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Snoet is in die moeilikheid by hoofkantoor. As hy nie sy nuutste saak oplos nie, kan hy sy werk as geheime agent verloor. Maar gelukkig is Felino soos altyd aan sy sy. 'n Baie gevaarlike wapen, die Genugtig, is uit 'n laboratorium gesteel. Snoet en Felino moet dit so gou as moontlik opspoor. En asof dit nie genoeg is nie, dreig iemand boonop om Smarag, die suksesvolste katte-ster in die land, dood te maak.

Terwyl Snoet soos gewoonlik net die kat aan die stert beet het, moet Felino alles in sy vermoë doen om die Genugtig te vind en Smarag te red ... voordat dit te laat is.

In hierdie vierde avontuur van Agent Snoet en sy briljante kat, Felino, is daar... Meer spanning! Meer avontuur! Meer aksie! Dis ons helde teen die goor, grillerige, gevaarlike Groen Genugtig - en wie sal bly staan wanneer dit alles verby is?

View full details