1
/
of
1
ISBN: 9780799347395 | Published: June 1, 2012 |
ELLE 2 : Koshuiskoffie
ELLE 2 : Koshuiskoffie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Christien Neser
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos 'n doodsvonnis. Want terwyl haar ouers 'n jaar lank oorsee werk, moet sy na 'n ander skool toe gaan.
'n Meisieskool. 'n Superstreng meisieskool. En dit beteken natuurlik:
1. Geen ouens nie.
2. 'n Koshuis. Superhipermegagross.
3. Sakke vol grys skoolklere.
4. 'n Spul lelike beddegoed vir 'n vreemde koshuiskamer.
5. En 'n jaar lange vonnis sonder haar twee beste vriendinne.
Author Christien Neser
Share
