Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799347463 | Published: August 1, 2013 |

My boetie dink hy's Batman en ander rympies

My boetie dink hy's Batman en ander rympies

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

My boetie dra sy Batman-pak oral waar hy gaan. Hy dra dit by die dieretuin en op die ysskaatsbaan. Hy dra dit as ons TV kyk, hy dra dit as ons braai. Wat dra hy skool toe? Ja, jy't reg geraai! Saans as hy gaan slaap, dra hy dit in die bed. (Ek dink hy dra dit dalk selfs op die toilet!) Wat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk 'n gewone dag by 'n skool vir seerowers?

Author Jaco Jacobs

View full details