Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799347609 | Published: January 1, 2011 |

Scrap boek

Scrap boek

Regular price R 205
Regular price R 0 Sale price R 205
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie boek sal jou inspireer om die potensiaal van alledaagse items wat in jou kombuiskaste, jou huis of in jou werkswinkel skuil, te ontdek - 'n wêreld wat net wag op jou inisiatief en kreatiwiteit. Scrap-boek is propvol idees en tegnieke wat na hartelus gebruik kan word om jou eie papier en fokuspunte te maak en kort voor lank sal jy afsien van die duur kommersiële produkte op die winkelrak.

Author Jowilna Nolte

View full details