Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799349306 | Published: September 1, 2015 |

Seerowers kameelkoppe en chillies vir tee

Seerowers kameelkoppe en chillies vir tee

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ons voorouers het oor die Drakensberge getrek toe dinge hulle nie meer aangestaan het nie. Deesdae trek mense oor landsgrense heen, maar vir meer as een rede - regstellende aksie, die resessie, misdaad, die liefde en beter geleenthede... Met hierdie boek wil ons weet waarom Suid-Afrikaners hulle hele lewe oppak om in 'n ander, vreemde plek met vreemde kulture te gaan oorbegin.

View full details