1
/
of
1
ISBN: 9780799349351 | Published: September 1, 2015 |
Reis na binne
Reis na binne
Author:Truida Heymann
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'Ek is moeg van ...' is die refrein wat die skrywer en terapeut, Truida Heymann, al jare-lank daagliks by mense hoor. Niemand praat daaroor nie, maar meeste van ons beland iewers tussen die ouderdomme 35 en 65 in 'n emosionele doodloopstraat. Reise na binne bied die hedendaagse mens padwysers om sinvolheid en sielvolheid te help ontdek.
Author Truida Heymann
Share
