1
/
of
1
ISBN: 9780799349368 | Published: September 1, 2015 |
Lena se bottelboom
Lena se bottelboom
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Wendy Maartens
Regular price
R 90
Regular price
R 0
Sale price
R 90
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Lena woon in die geel huis met die groot vyeboom. Sy, Oupa en Ouma, 'n gemmerkat, 'n hoenderhaan en vier wit henne. Een oggend gaan Ouma en Lena dorp toe. Daar sien sy 'n pragtige Kersboom. Dit gee Lena 'n plan - sy gaan haar eie Kersboom maak! 'n Bottelboom wat vrolike liedjies in die wind klingel en haar sal help om Mamma minder te mis.
Author Wendy Maartens
Share
