1
/
of
1
ISBN: 9780799349405 | Published: May 1, 2012 |
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo
Author:Henry Ferreira
Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price
R 125
Regular price
R 0
Sale price
R 125
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Doer ver op die horison kom 'n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word 'n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, daar aangery kom! 'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opsê. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo!
Author Henry Ferreira
Illustrator Alistair Ackermann
Share
