1
/
of
1
ISBN: 9780799349443 | Published: February 1, 2012 |
Stalmaats 06 Komaan Karen
Stalmaats 06 Komaan Karen
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Lize Roux
Regular price
R 125
Regular price
Sale price
R 125
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, lê daar 'n besige tyd voor vir die Stalmaats.
Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind én dan hou die skool boonop 'n Pretdag om geld in te samel. Maar iets is verkeerd. Waarom tree Karen so skielik vreemd op? Oefen sy te hard met Prinses? En waarom wil sy nie vir haar beste vriende sê wat is fout nie?
Author Lize Roux
Share
