Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799349467 | Published: March 1, 2008 |

Thomas@aqua.net

Thomas@aqua.net

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die toetsreeks is verby en 'n wonderlike langnaweek by die see lê vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos 'n alien en hy betrap vir Alexandra en Lukas saam op 'n afgeleë plek tussen die rotse - en dit terwyl Lukas weet dat Thomas mal is oor haar!

View full details