1
/
of
1
ISBN: 9780799349481 | Published: April 1, 2008 |
Thomas@nagmerrie.Net
Thomas@nagmerrie.Net
Author:Carina Diedericks-Hugo
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oë het vir een ou - Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie, maar Fleur is darem wraggies mooi...
Author Carina Diedericks-Hugo
Share
