Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799349504 | Published: September 1, 2008 |

Thomas@sms.net

Thomas@sms.net

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes 'n nagmerrie-ondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n week lank geskors omdat hy die ou drel van 'n Piet Senekal geslaan het.
Thomas se pa is so kwaad hieroor, dat hy hom verbied om naby enige rekenaar te kom en hom vir 'n week lank gehok!

View full details