Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799349566 | Published: September 1, 2015 |

Die Groen Strook

Die Groen Strook

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die groen strook - 'n Suid-Afrikaanse gids vir 'n groen leefstyl skop af met 'n volledige lys van terme wat jou reis tot 'n groener leefstyl maklik sal maak. Die boek word verder in die afdelings ingedeel, nl. Afdeling 1Die wereld waarin ons leef skets ons huidige situasie en waarom dit nie meer onderhandelbaar is om 'n groen leefstyl aan te kweek nie. In Afdeling 2 'n Groener leefstyl word praktiese raad en idees gegee om jou alledaagse lewe groen aan te pak. Afdeling 3 Die groter prentjie gee inligting oor die probleme wat ons tans het met die lug wat ons inasem, grond, die diereryk, ons flora en die kuslyn en gee praktiese oplossings vir in en om die huis, die kantoor en oral elders vir die onderskeie aspekte.

View full details