Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799349573 | Published: September 1, 2012 |

Verklikker

Verklikker

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Treine het nog altyd vir Marco Lange 'n bekoring ingehou. Tot daardie verskriklike nag van die ongeluk, toe sy lewe ingrypend verander het. Hierna raak Marco intens bewus van die konflik tussen leuens en waarheid en sy pad kruis met die poligraaf wat tot in sy siel kan sien, wat dinge raaksien waarvan hy self nie bewus is nie.

View full details