1
/
of
1
ISBN: 9780799349603 | Published: September 1, 2015 |
Kas vol Monsters 4 Weerwolfprobleme
Kas vol Monsters 4 Weerwolfprobleme
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Chris Venter
Regular price
R 125
Regular price
R 0
Sale price
R 125
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer?
Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Denver en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in 'n BAIE slegte bui. En as 'n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie ...
Author Jaco Jacobs
Illustrator Chris Venter
Share
