Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799349634 | Published: August 1, 2013 |

Zackie Mostert 4 en die Gemaskerde groen gevaar

Zackie Mostert 4 en die Gemaskerde groen gevaar

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 105
Regular price R 0 Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends.
Zackie en Vincent besluit om SUPERHELDE te word. Hulle gaan MOOI MEISIES red, SKURKE vastrek en MISDAAD uitroei! Maar ongelukkig lyk dit nie regtig of daar in Granaatstraat werk is vir twee superhelde nie.
Totdat hulle 'n regte skelm teëkom ...

Author Jaco Jacobs

View full details