Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799349641 | Published: June 1, 2011 |

Zackie Mostert 5 en die Spokerige storie

Zackie Mostert 5 en die Spokerige storie

Regular price R 105
Regular price R 0 Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Boek 5.

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends.
Zackie en Vincent besluit om 'n lekker grillerige SPOOKSTORIE-AAND te hou! Hulle kamp in die tuin uit en lees stories wat jou HARE SAL LAAT RYS. Maar dan gebeur daar iets ... Iets wat die hele skool laat dink Zackie en Vincent is twee bangbroeke ...

Author Jaco Jacobs

View full details