1
/
of
1
ISBN: 9780799349740 | Published: April 1, 2011 |
Nova 2 Vuurdoop
Nova 2 Vuurdoop
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fanie Viljoen
Regular price
R 200
Regular price
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In Nova: Die Begin is Lucas en sy vriende op skrikwekkende wyse na 'n VVV weggevoer. Hulle het ontsnap en nou keer alles weer terug na normaal. Of só dink Lucas ... Hulle mediese toetse wys dat alles piekfyn is, maar dan waag Lucas dit om vir sy pa te vertel wat in die VVV met hulle gebeur het: 'Die aliens het ons vasgemaak op tafels, Pa.
Author Fanie Viljoen
Share
