Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799349771 | Published: April 1, 2012 |

Sam

Sam

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

My naam is Marthe. En hierdie is die ware verhaal van my en my olifant.

Marthe is 'n Franse meisie wat saam met haar ouers en haar sussie in China bly. Vir haar agtste verjaardag kry sy 'n ongewone geskenk - 'n baba-olifant! Sy naam is Sam en kortvoor lank is die twee van hulle onafskeidbaar. Sam bly in die tuin en hy hou daarvan om saam mark toe te gaan, waar hy self vir hom geskilde piesangs koop. Maar op 'n dag gebeur daar iets wat alles verander ...

Hierdie boek is gegrond op die ware verhaal van 'n meisie wat meer as 'n eeu gelede met haar olifant van China na Frankryk moes reis.

View full details