1
/
of
1
ISBN: 9780799349801 | Published: August 1, 2010 |
Nova 1 Die Begin
Nova 1 Die Begin
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fanie Viljoen
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het?
Voor hy sy oë uitvee, word Lucas en sy vriende deel van 'n wilde avontuurrit vol tergende - en gevaarlike - raaisels.
Author Fanie Viljoen
Share
