Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799349832 | Published: September 1, 2015 |

Glam Divas Talia

Glam Divas Talia

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

'Wag nou, luister net na my ...' Linka spring opgewonde van die bed af. 'Wat daarvan as ons drie 'n styling-agentskap begin.'
''n Wát?' Didi bars uit van die lag.
'Jy kan maar lekker lag, Didi - ek dink dis 'n moewiese plan. Sê nou maar die laerskool bied 'n konsert aan en die juffrou wil graag die graadeens soos pampoene aantrek, dan kan sy na ons toe kom.

View full details