Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799350814 | Published: February 1, 2014 |

My eerste Atlas 'n Wêreldatlas

My eerste Atlas 'n Wêreldatlas

Regular price R 245
Regular price Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

- In watter land kan jy ongeveer 700 verskillende tale hoor?
- Waar ry die ministers soms met fietse parlement toe?
- Watter land is so groot dat dit sewe dae per trein neem om van oos na wes te ry?
- In watter Suid-Afrikaanse dorp het die polisie op kamele gery?
- Watter provinsie in Suid-Afrika is die grootste?

Verken die wêreld met hierdie prettige volkleur-atlas! Propvol fantastiese feite oor al die vastelande, en oor Suid-Afrika en sy nege provinsies. INGESLUIT 'n Muurkaart van Suid-Afrika

View full details