Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799350845 | Published: January 1, 2014 |

My ouma is 'n rock-ster

My ouma is 'n rock-ster

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en 'n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe 'n skurk probeer om sy ouma te ontvoer...

Author Jaco Jacobs

View full details