Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799350883 | Published: February 1, 2011 |

Borrels

Borrels

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Ontmoet vir Borrels! Sy is die nuwe meisie in Christo en Nelson se klas. Dit is nie net haar naam wat vreemd is nie ... Borrels dra skulpe in haar hare. Sy bring haar goudvis saam skool toe. En sy het 'n GROOT geheim ...

Ontdek hoeveel pret dit kan wees as die nuwe meisie in jou klas 'n meermin is! 'n Verbeeldingryke storie met 'n bewaringstema, ideaal vir beginnerlesers

Author Jaco Jacobs

View full details