1
/
of
1
ISBN: 9780799350944 | Published: September 1, 2015 |
Wynand Claassen Kaalvoetklong tot rugbytoks
Wynand Claassen Kaalvoetklong tot rugbytoks
Author:Wynand Claassen
Regular price
R 205
Regular price
R 0
Sale price
R 205
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op die grootwordjare van oud-Springbok, Wynand Claassen, op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's. Die boek sluit in ervaringe oor sy kinder- en jeugjare, sy universiteitsjare op Tukkies - die wilde jongelingsjare toe die groot droom van 'n internasionale rugbyloopbaan begin waar word het en die latere rypwordjare - en eindig met sy vertrek na KwaZulu-Natal.
Author Wynand Claassen
Share
