1
/
of
1
ISBN: 9780799350982 | Published: October 1, 2011 |
Ek sou kon doen met ' n pampoen
Ek sou kon doen met ' n pampoen
Author:Nettie Cilliers
Regular price
R 325
Regular price
R 0
Sale price
R 325
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die basis van elkeen van die resepte is pampoen, verskeie groente in die pampoenfamilie. Die resepte sluit in: Koue botterskorsie-en-peppadew-sop; Botterskorsie-en-avokadoslaai; Songedroogde Tamatie en Murgpampoentjie Quiche; Burgers met hoender en Murgpampoentjies; Gebakte Karamel Boerpampoenskywe; Geroosterde Botterskorsie Lasagne met Ricotta en Kappertjiesaad; Murgpampoentjiekoek; Sjokoladekoek; Driekleur-sjokolade-pampoen-kaaskoek en selfs Pekanneut-pampoenfudge.
Author Nettie Cilliers
Share
