1
/
of
1
ISBN: 9780799351002 | Published: September 1, 2015 |
Sterrekunde binne bereik
Sterrekunde binne bereik
Author:Neville Young
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die heelal bo die aarde se atmosfeer is so vreemd en oorweldigend vir ons in ons aardgebonde lewe dat dit wat ons in die dag en nag waarneem, nie altyd logies en verstaanbaar is nie. Sterrekunde binne bereik maak dit vir die leek moontlik om bo-aardse konsepte te beter te verstaan en daarom sterrekunde en die wêreld van planete, mane en sterre ook beter te begryp.
Author Neville Young
Share
