Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799351118 | Published: September 1, 2013 |

Midasmoorde

Midasmoorde

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Daar heers paniek en chaos in die toeristestad Brugge wanneer dit deur 'n reeks skynbaar losstaande misdade geteister word. Tussen die persoonlike besittings van 'n vermoorde Duitse sakeman word 'n vreemde foto van die madonnabeeld van Michelangelo gevind. 'n Bom verniel 'n rukkie later die standbeeld van die digter Guido Gezelle.

Author Pieter Aspe

View full details