1
/
of
1
ISBN: 9780799351194 | Published: November 1, 2014 |
Bertie Blikbrein
Bertie Blikbrein
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 170
Regular price
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp...
Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis 'n regte, egte robot!
Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.
Toe Nico en sy beste vriend baklei, besluit Nico om Bertie saam skool toe te vat....
Author Jaco Jacobs
Share
