Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799351309 | Published: November 1, 2011 |

Renmotors - Draaiende wiele

Renmotors - Draaiende wiele

Illustrator:Andrew Crowson
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Jaag om die baan met jou eie draaiende wiele. Elke opwindende storie het `n stewige uitdruk-voertuig en plakkers. Sit net die wiele vas, lig die flappe, voeg die plakkers by en jy is gereed om voet in die hoek te sit!

* WAARSKUWING : GEVAAR VAN VERSTIKKING - Klein deeltjies nie geskik vir kinders onder 3 jaar nie.

DIE REEKS
1. Draaiende wiele: Groot masjiene
2. Draaiende wiele: Renmotors
3. Draaiende wiele: Tot die redding

Author Margaret Wang

Illustrator Andrew Crowson

View full details