1
/
of
1
ISBN: 9780799351606 | Published: August 1, 2011 |
Net 'n lewe
Net 'n lewe
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fransi Phillips
Regular price
R 270
Regular price
R 0
Sale price
R 270
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die hoofkarakter in Net 'n lewe is naamloos, maar onvergeetlik kleurryk en neem haar plek volwaardig in naas die sterk vrouekarakters in Afrikaans. Sy leer oor Chinese porselein terwyl 'n bom in Kerkstraat, Pretoria, ontplof, en gaan kyk ballet, Swanemeer, ná die moord op Chris Hani. Later laat sy toe dat haar dogtertjie in haar trourok kleuterskool toe gaan.
Author Fransi Phillips
Share
