ISBN: 9780799351613 | Published: August 1, 2011 |
Die pad na Skuilhoek
Die pad na Skuilhoek
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hartstog, verlange, haat en teleurstelling ken geen geskiedenis nie. Hierop word ons opnuut herinner in Die pad na Skuilhoek wat vertel van die liefde tussen twee Voortrekker-tieners, Petronel van Rensburg en Lourens Botha.
In die nag van 23 Augustus 1836 moor die Matabeles 'n staning Voortrekkers uit. Net dié twee, en hul vriend Vryheid, oorleef.
Maar hierdie bloedige nag van tragiese eindes is ook die begin van Petronel en Lourens se liefde wat eers ses jaar later, in die loop van gevaarlike en onvoorspelbare omstandighede op die Trekkerspad, op hulle eie plaas, Skuilhoek, teregkom.
Author Hans du Plessis
Share
