1
/
of
1
ISBN: 9780799351750 | Published: November 1, 2011 |
50 Beste gebak uit Vrouekeur
50 Beste gebak uit Vrouekeur
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marlo Carstens
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 'n treffer en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Na die weghol-sukses van Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 1 & 2 volg 'n samestelling van heerlike gebak-resepte. Die versameling is saamgestel uit die immergewilde rubriek Gebak van die Week na herhaalde versoeke van lesers.
Author Marlo Carstens
Share
