1
/
of
1
ISBN: 9780799351767 | Published: September 1, 2015 |
Avontuurgids van Suid Afrika
Avontuurgids van Suid Afrika
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jacques Marais
Regular price
R 305
Regular price
R 0
Sale price
R 305
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Suid-Afrika word beskou as een van daardie bestemmings waar jy nie avontuur gaan soek nie. Inteendeel, die kanse is groter dat dit jou gaan bespring in die mees onverwagte plekke. Pragtige dorpies, eindelose Karoovlaktes, die duiselingwekkende hoogtes van die Drakensberge, die Transkei se Wildekus... Waar jy jou ook al op jou reis bevind, die adrenalien sal jou inhaal.
Author Jacques Marais
Share
