Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799351781 | Published: February 1, 2012 |

Vinnig en maklik Resepte uit Vrouekeur 3

Vinnig en maklik Resepte uit Vrouekeur 3

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se ontstaan, in 1999, 'n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 3 is die langverwagte opvolg op die Vinnig en Maklik: Resepte uit Vrouekeur 1 en 2, wat tot op hede saam meer as 80 000 verkoop het. Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers.

View full details