1
/
of
1
ISBN: 9780799351811 | Published: December 1, 2011 |
Sout en Peper
Sout en Peper
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Niël Stemmet
Regular price
R 505
Regular price
R 0
Sale price
R 505
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sout + peper word gebaseer op die nostalgiese kos- en reisblog van Neil Stemmet (www.soutenpeper.co.za). In die boek vertel hy stories en verwys hy na resepte wat in die volksmond oorvertel is en aangegee is van grootmoeder na moeder, dogter en kind. Hy is passievol oor waar die tradisie van erfeniskos vandaan kom, en skryf die stories soos hy dit onthou; die resepte soos hy dit ontvang of gehoor en opgeskryf het.
Author Niël Stemmet
Share
