Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799351880 | Published: September 1, 2012 |

6 Ster Binne die ingewande van Pretoria sentraal

6 Ster Binne die ingewande van Pretoria sentraal

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:T. Rex
Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

'Ek kyk op en ek tel: 'Een, twee, drie ... sewe-en-twintig, agt-en-twintig.' Daar is drie groepe van agt-en-twintig klein, horisontale, reghoekig gevormde ruite. Dit lyk soos tralies, maar dis plat met glas tussen in. Ek kan nie slaap nie - soos al die vorige aande. Gedagtes maal deur my kop: Sal ek ooit kan slaap in die hel? Vrae en nogmaals vrae is al wat in my kop opkom waar ek op my bed lê en opkyk.

Author T. Rex

View full details